netwerk24.com
@netwerk24 -241 minutes ago
Netwerk24 | Mandela-kleinseun vir eers vry; ander verdagtes in hof
’n Kleinseun van oudpres. Nelson Mandela kan vir eers asem skep nadat hy nie aangekla is in verband met ’n motorkaping nie.
read moreOther Headlines
netwerk24.com
@netwerk24 -428 minutes ago
Netwerk24 | Terugslag vir Sacha, maar Stormers beraam opwindende senterplan
Die Springbok-losskakel Sacha Feinberg-Mngomezulu kan ná sy jongste besering ses tot agt weke buite aksie wees.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -439 minutes ago
Netwerk24 | Khoisan-koningin sterf in motorongeluk
Koningin Cynthia Triegard (54), koning Khoisan SA se vrou, is Vrydagoggend in ’n motorongeluk dood.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -425 minutes ago
Netwerk24 | ‘Egoli’ se Tarien verloor ‘alles’ in LA-brande
“Dit lyk soos Armageddon. Alles weg.”
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -418 minutes ago
Netwerk24 | Stilfontein: ‘Staat gaan zama-zamas binnekort red’
Die staat is besig met die finale papierwerk om te betaal vir ’n professionele reddingsoperasie om onwettige delwers in die Stilfontein-omgewing in Noordwes na die oppervlak te bring.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -406 minutes ago
Netwerk24 | Trump tronkstraf en boete gespaar in swyggeld-vonnis
Donald Trump, aangewese Amerikaanse president, sal nie tronkstraf uitdien of ’n boete betaal ná sy strafregtelike skuldigbevinding wat spruit uit die toesmeer van swyggeld-betalings aan ’n pornografie-aktrise nie.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -363 minutes ago
Netwerk24 | Rand verloor tot 28c teen dollar ná VSA sterk werkskepping toon
Die rand het Vrydag in ’n stadium met tot 28c teen die dollar verswak en op R19,20 verhandel.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -340 minutes ago
Netwerk24 | Groot getalle leerlinge wag nog op plasing by Oos-Kaapse skole
Talle Oos-Kaapse leerlinge wag nog om by ’n skool geplaas te word, maar volgens die provinsiale departement van onderwys is daar geen tekort aan skole nie.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -108 minutes ago
Netwerk24 | ‘Arendsvlei’ se Maria Valente: Ons seuntjie vroeggebore toe ek net voor Kersdag skielik begin kraam
Was die dokters reg, sou hulle seuntjie eers in Februarie sy opwagting gemaak het. Maar toe besluit die kleinding enkele dae voor Kersdag hy het lank genoeg gewag – en kom ’n dag daarna die wêreld binne.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 11 minutes ago
Netwerk24 | Dié Hollywood-bekendes se huise het die afgelope twee dae in LA afgebrand
Beroemdes se eiendomme het nie gespaar gebly in die veldbrande wat in Los Angeles verwoesting saai nie.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -337 minutes ago
Netwerk24 | 1 sterf toe taxi op N2 in Kaapstad omslaan
Die polisie in Guguletu ondersoek ’n saak van strafbare manslag nadat een persoon dood is toe ’n minibustaxi Vrydagoggend op die N2 in die rigting van Kaapstad omgeslaan het.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -324 minutes ago
Netwerk24 | Haaie pak Dupont-hulle sonder Etzebeth; Esterhuizen straks 3 maande op krukkelys
Die deurwinterde Springbok-slot Eben Etzebeth het vandeesweek ’n terugslag beleef nadat hy op die krukkelys was en hy kon derhalwe toe nie vir die Haaie se kragmeting met die Franse span Toulouse oorweeg word nie.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -330 minutes ago
Netwerk24 | Twee verpleegsters by Limpopo-kliniek verkrag
Die polisie het ’n soektog van stapel gestuur na ’n man wat na bewering twee verpleegsters by ’n kliniek in Limpopo beroof en verkrag het.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -305 minutes ago
Netwerk24 | Carr lei die Bulle Saterdagaand teen Castres
Die Springbok Nizaam Carr sal die Bulle Saterdagaand in die Europese Kampioenebeker-stryd teen die Franse klub Castres in die Stade Pierre-Fabre in Castres aanvoer.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -287 minutes ago
Netwerk24 | Brand by Elim en Bredasdorp 90% in bedwang; kragnetwerk beskadig
Die brand in die omgewing van Elim, Bredasdorp en Struisbaai in die Overberg was teen Vrydagoggend al 90% in bedwang gebring, maar het tot kragonderbrekings gelei ná skade aan die netwerk.
read moreRight Column Content